Anilien is 'n organiese verbinding met die formule C6H7N. Anilien is die eenvoudigste en een van die belangrikste aromatiese amiene, wat gebruik word as 'n voorloper van meer komplekse chemikalieë.